U voorkeur vervaardiger van aartappel-, houtskool- & briketsakkies.


Ons vervaardig en verskaf verpakkingsmateriaal aan ‘n wye verskeidenheid nywerhede. Ons verseker kostedoeltreffendheid en verlaging van insetkostes vir u as produsent.

Crown Bag is vir jare reeds ’n vaste inskrywing op aartappelboere in die Vrystaat se lys
van behoeftes, met ’n sakkie van hoë gehalte.

Ons vervaardig verpakkingsmateriaal volgens u spesifikasies

Die fabriek het die kapasiteit om maandeliks meer as ses miljoen sakke te vervaardig

Crown Bag is reeds die voorkeur verpakkingsmateriaal vervaardiger, hoekom nie ook joune nie 

6 Molemela, Indusriwqa, Harrismith, 9880
058 635 1166