U voorkeur vervaardiger van aartappel-, houtskool- & briketsakkies.

Ons vervaardig en verskaf verpakkingsmateriaal aan ‘n wye verskeidenheid nywerhede. Ons verseker kostedoeltreffendheid en verlaging van insetkostes vir u as produsent.

Crown Bag is vir jare reeds ’n vaste inskrywing op aartappelboere landswyd se lys van behoeftes, met ’n sakkie van hoë gehalte

Ons vervaardig verpakkingsmateriaal volgens u spesifikasies

Die fabriek het die kapasiteit om maandeliks meer as Nege miljoen sakke te vervaardig

Crown Bag is reeds die voorkeur verpakkingsmateriaal vervaardiger, hoekom nie ook joune nie?

6 Molemela St, Industriqwa, Tshiame, Harrismith, 9880
058 635 1166